• This site uses cookies. By continuing to use this site, you are agreeing to our use of cookies. Learn more.

My 404 opbou poging

Joined
Sep 19, 2017
Messages
57
Likes
11
Age
41
Location
Greyton
#4
Ek het darem so bietjie spares vir die dele wat weggebrand is.
As ek dit hier het, sal ek kan sien wat ek alles kort. Op die stadium, lyk dit vir my of die rims die eerste probleem gaan wees.
 

paulventer

Active Member
Joined
Jul 9, 2010
Messages
634
Likes
110
Location
Johannesburg
#8
Hi Reenen

I’m not 100% on how one measures the pcd of a rim. I’m hoping the below pic can assist?

IMG_7750.JPG
IMG_7751.JPG



Sent from my iPhone using Tapatalk
 

Mogster

Active Member
Joined
Jul 8, 2010
Messages
737
Likes
81
Location
Pretoria Gauteng
#11
Reenen, min 404’s wat rondloop. Tyd vir ‘n mooi ene. Sterkte.

Daar is nog moontlike 404 spares naby Harties. Stuur my ‘n PM dan deel ek die kontak so na jou.




Sent from my iPhone using Tapatalk