• This site uses cookies. By continuing to use this site, you are agreeing to our use of cookies. Learn more.

Mercedes Benz 300GD Pick-up For Sale

Andre

New Member
Joined
Sep 1, 2010
Messages
13
Likes
0
Location
Middelburg
#1
Hi All, I have a rare 1983 Mercedes Benz 300GD Pick-up for sale. She is in a running condition but needs some TLC. Paperwork is in order but the license is in arrears. I want R150 000.00 for her. You can contact me on 082 322 5538 - Andre de Clerk, if you need more information.
 

Attachments

Andre

New Member
Joined
Sep 1, 2010
Messages
13
Likes
0
Location
Middelburg
#5
Hi Riaan, ek het hom 'n paar jaar gelede vir my swaer gekoop om op die plaas te gebruik - daar was 'n Cruiser tekort op daardie stadium. Hulle is nie baie meganies aangelê nie en het die g 'n bietjie agter weë gelaat. Ek het hom teruggebring Middelburg toe om foute te repereer. Ongelukkig verhuis ek nou na die Weskaap en kan hom nie ook aftrek net om hom weer terug te bring nie. Hulle sien ook nie kans om hom by iemand anders te los om te herstel nie. Dus verkoop ek hom eerder - iemand wat g's ken weet wat so 'n bakkie werd is. Sou hom graag self wou hou en in tyd herstel maar het nie nou die kapitaal nie. Groete
 

paulventer

Active Member
Joined
Jul 9, 2010
Messages
596
Likes
90
Location
Johannesburg
#6
Andre - as ek jy is hou ek die bakkie en monteer 'n watertenk agterop. In die Weskaap gaan jy drinkwater nodig hê... :p

Wens ek kon nog wiele op die erf regverdig...
 

Andre

New Member
Joined
Sep 1, 2010
Messages
13
Likes
0
Location
Middelburg
#7
Hi Paul, ook al daaraan gedink maar teen die tyd dat ek met hom en 'n watertenk daar aankom is die water krissis al uitgesort!
 

Andre

New Member
Joined
Sep 1, 2010
Messages
13
Likes
0
Location
Middelburg
#9
Hi Gerhard, dis 'n ou g bakkie so dit is 'n diep donker gat vir geld.... Remme, suspenion bushes, shocks, diff locks service, play op stuur, bestuurder sitplek oordoen, bietjie bedrading mooimaak en uitsorteer. Sulke tipe sports.
 

Andre

New Member
Joined
Sep 1, 2010
Messages
13
Likes
0
Location
Middelburg
#11
Ja nee, nogsteeds ry ek eerder in 'n stukkende g as 'n nuwe ander bakkie. Die ander ding is as mens hierdie ou regmaak gaan hy nog die nuwe goed "outlive"