• This site uses cookies. By continuing to use this site, you are agreeing to our use of cookies. Learn more.

Hoeveel kw en nm kan n unimog 404 gearbox hanteer?

Joined
Sep 19, 2017
Messages
38
Likes
10
Age
40
Location
Greyton
#1
Hieveel krag kan die mog box hanteer?
As ek dit reg het, het die 404 met n 2.2 pertol uitgekom.

Sal n 300kw 510nm v8 hom seer maak?
IMG_1184.JPG


Of moet ek maar hou by die 90kw 180nm L28 datsun engine wat ek huidiglik vir hom bedoel het?
 
Joined
Sep 19, 2017
Messages
38
Likes
10
Age
40
Location
Greyton
#3
Daar was ook n 130kw weergawe.

Ek wil weet hoeveel hy kan hanteer. Party mense sê 500hp, ander raai minder.

So ek moet nou besluit, eerstens, 100kw of 300kw, en 2dens, die ou swaar boks en torque tubes, of mederne 5 spoed met transfercase, en multi link suspension op portals.
 
Joined
Apr 15, 2013
Messages
53
Likes
10
Location
Cape Town
#4
My opinie...die hele ontwerp van die Mog is rondom die torque tube en suspensie kombinasie om die voertuig sy vermoë te gee. Krag gaan nie spoed kan verbeter nie en die strek van die ratkas maak dat 100kw en 300Nm oorgenoeg is om te begin ry daar waar ander eindig.

Ek het al gesien hoe die Amerikaners v8 masjiene in Mogs inbou - dit breek hom nie, maar verbeter hom ook nie.

Boonop is die 404 Mog nie so 'heavy duty' soos die 406 en 416 nie...
 
Joined
Sep 19, 2017
Messages
38
Likes
10
Age
40
Location
Greyton
#5
Ja, maar die build wasrmee ek besig is,is nie meer n 404 nie, maar n Mercedes w123 300D kar, wat ek nou ombou na 4x4 met 404 portals. Nou wonder ek of ek vir die kar moet torque tube met mog box, of dalk bakkie gearbox en multi link.

As ek torque tube roete volg, sal ek elkgeval die agter tube moet verkort, en voorste een verleng, om te verander van die “forward control” stance van 404 mog na die mid gearbox setup van n passasiers motor.
IMG_6790.JPG

IMG_6731.JPG
 

Dawie Louw

G-Wagen Club SA
Joined
Oct 8, 2008
Messages
766
Likes
49
Location
Johannesburg
#6
Ek is geen ekspert nie maar my ek voorspel, my "gut feel" as jy wil, gebaseer op wat ek gelees en gehoor het, die aste en ratkas sal die krag kan vat, maar die portale se beperkte smeringskapasiteit, gaan jou sink.

Die laers en ratte in die portale gaan oorverhit omdat hulle baie vinniger gaan draai met die kleiner wiele en die spoed van die W123 voertuig.
 
Joined
Sep 19, 2017
Messages
38
Likes
10
Age
40
Location
Greyton
#7
Ek is geen ekspert nie maar my ek voorspel, my "gut feel" as jy wil, gebaseer op wat ek gelees en gehoor het, die aste en ratkas sal die krag kan vat, maar die portale se beperkte smeringskapasiteit, gaan jou sink.

Die laers en ratte in die portale gaan oorverhit omdat hulle baie vinniger gaan draai met die kleiner wiele en die spoed van die W123 voertuig.
Wie het iets genoem van kleiner wiele....?


Ek het gehoor van moontlikheid van olie smering en oorverhitting van die portals. Is dit moontlik/haelbaar om n soort van oliepomp op elke as te sit wat olie sirkuleer vanaf onder, deur n eksterne coil soos met powersteering, en weer bo in portal housing dump?