• This site uses cookies. By continuing to use this site, you are agreeing to our use of cookies. Learn more.
Riaan Harman
Joined
Likes
64

Profile posts Latest activity Postings Media Albums About

  • Sal laat weet. Ek sien vreeslik uit om die voertuig te kry. Sal seker die 550nm en billion kw mis, maar ek wil nie so 'n 'smart' en plastiek kar ry nie. Staal rims en geen matte is vir my. Landcruiser op steroids.
    Hi. Het 'n G300 gekoop. 2014 model. 6,500 km. Selfde kleur as joune. Staal rims. Kry dit seker vlg week Vrydag. Vandag die G350 verkoop.
    Riaan Harman
    Riaan Harman
    Stephan baie geluk ek is bly vir jou part !

    Sal graag later jou vergelykende indrukke wil hoor.
  • Loading…
  • Loading…
  • Loading…
  • Loading…
  • Loading…