Photo's? Maak ons bietjie jaloers.
Photo's? Maak ons bietjie jaloers.
Chris
Ps 16:5
Chris kyk mooi ek is aan die stuur![]()
Riaan, nou het jy my jaloers!
Chris
Ps 16:5
Dankie Andrew nou is ek weer uit droomland!! Daai 350 is darem maar begeerlik vir my, my vrou is al bekommerd oor my 230 nou moet julle weet..
Bookmarks