Die naweek moddergat aangedurf, ML270CDI, BFG 245/70R17 KM2 bande. Afgeblaas tot 1,2 bar.
Aan die einde vd poel moes jy links draai om uit die gat te kom- net daar klim die linker voor band vd rim af!
Ek voel teleurgesteld in die BFG KM2. Voorheen met GY AT/R in Namib woestyn gery teen 0,8 bar sonder probleme.
Ek lees ook in Nov 10 SA4x4 tydskrif dat lae banddruk te oorbeklemtoon word.
Enige raad hieroor? dankie


Reply With Quote
Bookmarks