Hallo mede Moggers,
Wat 'n "un-userfriendly" webwerf is hierdie nie, genade!
Hier is 'n paar foto's van die Cars in the Park byeenkoms by Swartkops!
Groete en lekker naweek!
Tessa
Hallo mede Moggers,
Wat 'n "un-userfriendly" webwerf is hierdie nie, genade!
Hier is 'n paar foto's van die Cars in the Park byeenkoms by Swartkops!
Groete en lekker naweek!
Tessa
Thank you!
Die site is nie baie user-friendly nie. Dit was omtrent 'n soektog om agter te kom hoe om foto's op te laai en ek weet steeds nie eers of ek dit op die regte/beste/maklikste manier gedoen het nie. Dit sal nice wees om by die upload funksie te kan sien wat die size en dimensions moet wees van fotos, nêrens wat ek kon sien word melding gemaak wat die size en dimensions van foto's moet wees nie, het dit toevallig op 'n thread gesien en toe was dit te laat.
Het al gehoor mense kla die site is nie vriendelik nie, maar nooit gedink dis so erg nie. Ek het 20 jaar se IT agtergrond, stelsels skryf vir SAP, ens, en hierdie is een van daai sites wat mens met groot gesukkel kom waar jy wil wees en wat baie kompleks is. Dink wanneer mens meer gereeld op die web site kuier sal dit makliker raak, maar vir 'n first timer was dit nag. Mense wat nie regtig rekenaar geletterd is nie, sukkel baie op so 'n site en vermy dit dan eerder as om te sukkel en dom te voel.
My kommentaar daaroor is nie bedoel om negatiewe kritiek te lewer nie, maar eerder positief sodat dit dalk meer userfriendly gemaak kan word veral vir mense wat hulself "tegnologie gestremd" noem.
Miskien kan jy my sommer help asb, wat is die verskil tussen attachments en albums op hierdie site?
Groete
Well, this site is based on the "industry standard" forum software...anyone whos part of ANY online community should be able to figure out how to work it. If not, I suggest they ask for asiistance since the problem is definitely NOT with the Software.
Why would/should I spend hours customizing a product developed by 100s of developers over several years for the sake of a few individuals who are not prepared to ask a question? Sorry but I dont agree with your statement.
I assume people who "are on the internet" have a basic skill set, how difficult can it be?
Lets leave it at that, I dont want to start an argument.
Cool photos!
Chris
Ps 16:5
Welkom Tessa
Speel dalk eers bietjie rond op die site jy sal vinnig sien hy werk lekker.
Hierdie is een van die gebruikersvriendelike sites wat ek gebruik en ek gebruik heelwat
R
Last edited by Riaan Harman; 9th September 2011 at 07:33.
Hi Tessa.
Dankie vir die Fotos.
Groete![]()
Ferdi
Some more photo's taken with my cell
Bookmarks