Hallo 4x4 Vriende ,
Hier is meer inligting i.v.m Diggers Hole.
Roete : R150-00 per voertuig (4 persone).
Dagbesoekers : R20-00 per persoon .( indien jy nie die roete ry nie) .
Oornag : R80-00 per staanplek. ( Tent of Woonwa ) . Vir die wat langer in die bosveld wil kuier.
Daar is toilette en warm water storte.
Hier is ‘n goeie geleentheid om daardie Laerskool (plaasskool in die bosveld ) te ondersteun.
Die plan is om die roete te ry en dan saam te braai , kuier en keer huiswaart op jou eie tyd.
Elkeen bring sy eie eet en drinkgoed vir die dag.
Ek en Mack en Ockie snr gaan !!!! – Laat weet wie kan saam gaan ? Kom ons gaan ondersteun HULLE !!!!
Kontak person : Willem White. – 082 566 8238


Reply With Quote
Bookmarks