Is daar enigeiemand wat so bietjie raad kan gee op die ML 163's en of hulle enigsins die moeite werd is om na te kyk vir 'n ordentlike 4x4 voertuig vir jou tipiese Namib, Bots en Moz trips?
Is daar modifikasies wat gedoen kan word om die voertuie ook meer grondvry-hoogte te gee?
Petrol of diesel?
Sover ek weet het omtrent almal mos met 'n lae-strek ratkas uitgekom?
Ek is eintlik op soek na 'n Gelandewagen maar sien daar is heelwat ML 163's in die mark vir baie goeie pryse...![]()


Reply With Quote

Bookmarks